|
Welkom by Alma Mater Akademie se webblad.
Ons streef daarna om elke kind as ‘n geheel persoon te
ontwikkel, dit wil sê:
-
Intellektueel
-
Fisies
-
Emosioneel
-
Geestelik
Alma Mater Akademie beskik oor 'n kleuterskool,
laerskool en 'n hoërskool. Die hoërskool volg die
internasionale kurrikulum van Cambridge International
Examinations. Die laerskool kurrikulum word ook
gerugsteun deur Cambridge International Primary
Programme (CIPP).
>
Klik hier en lees meer van ons akademie.
|